Ek kan dit nie glo nie… Ek is verlief… Mense se mens kan hals oor kop, blatant verlief raak. As jy verlief raak gebeur dit net en jy kan dit nie keer nie. Jou brein skei endorfiene af, te dankie aan die euforie wat in emosie-walm-golwe deur jy waai. 

Jy wil natuurlik weet wie die mooi meisie is wat die wolf getem het. Wie is die prinses wat die wolf getoor het en hom met sjampanje-gevoel-in-sy-are die wolf se hart gesteel het.

Kyk die video

Kyk die hele video

en verstaan

Voor jy die video kyk, skink ‘n wyntjie, of steek ‘n sigaret op. Raak kalm, gemaklik en rustig…

En kyk hier

SIen jy dit ook? Is sy nie pragtig nie. Is jy ook velief?

(c) 2017 allen simpson

 

Advertisements