Ken jy van hartpot kook, waar gedagtes maal en spook

Waar my liefde vir jou in repies lê en marineer

Waar stoom en vlam in passie prut tussen tamatie en ui

Ek en jy

Proe jy my hartspot vanaand, my lief, proe jy my liefde vanaand?

(C) 2017 allen simpson

Foto is sommer geneem van die spagetti wat ek vir almal by die huis gemaak het

Advertisements