Ek deel graag met julle nog van my inskrywings van die Dig Lantern kompitisie waaraan ek deel neem… Verskoon van die fotos, ek moes hulle kleiner maak en van die beelde is bietjie af… Later die week sal ek nog deel!

Die reuk van gisters (Lantern)

ruik
is soos
gisters in
aromaskoop
geur

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Gebed vir Liefde (Lantern)

Gees
in my
in almal
leer ons liefde
Amen

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Herfs se kleur dans (lantern)

herfs
dansgroet
haar ballet,
rooigeelbruinmooi
kleur

(c) 2017 allen Wolfie simpson

Advertisements