Ek deel graag met julle nog van my inskrywings van die Dig Lantern kompitisie waaraan ek deel neem… ek hoop julle geniet dit!

lag bring hoop (Lantern)

lag
bring hoop
wees nie bang
dans van binne
juig

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

mantra oomblik (lantern)

voel
rein
waters van
meditasie
spoel

(c) allen wolfie simpson
vir Hanneliese (wat sal verstaan)

Medusa (Lantern)

klip,
ek steen,
medusa,
in jou koue

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Advertisements