Op reis
’n pelgrimsbede
Ek rys my oë op na Valhalla: waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van Wotan wat nege dae vir my gehang het.
Hy wat sy oog opgeoffer het by die fontein van Mirmir sluimer nie.
Kyk, die Alvader sluimer of slaap nie.
Wotan is my Bewaarder; die skaduwee aan my regterhand.
Geen vervloeking onder son of maan sal my tref nie.
Wotan sal my bewaar van elke onheil; my siel sal saam met Hom fees hou in Valhalla.
Wotan sal my voetval bewaar, van nou af tot in selfs na Ragnarok.

(c) 2017 allen wolfie simpson

Advertisements