Almal kla altyd dat die Wolf te geheimsinnig is en nooit sy geheime deel nie. Dit is nie waar nie daarom het ek besluit om ‘n paar van my geheime met julle te deel…

  • Toe die wolf ‘n klein wolfie was wou al die kinders altyd weet hoe laat is dit. Dit was altyd “Wolf, wolf, hoe laat is dit *sug*
  • Daar was regtig 3 varkies – die wolf het resepte
  • Rooikappie het ‘n drank probleem, nou weet ons waar ouma se wyn regtig heen verdwyn het
  • Wolf dra nie skaap-klere of skaap velle nie, jy sal hom NOOIT in wit sien nie, dankie

Daarsy, moet nou nie se die Wolf deel nie sy geheime met julle nie!!!!

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Advertisements