The chills of night set in
time for an awakening
the cold porous, beneath my skin
my coffin opens, time to begin
come, come my lovely, my feast
bare your neck, feed the beast
the hours nightly so short
I bite you with no regret
the air breathe us in
a soft sound escape
as I feed on you, my rose
the moment caught in sweetest prose
my bite consumes you, my slave
your teeth grow in my amber gaze
the hours nightly, so short
but I am its child, I am its lord.
(c) 2017 allen simpson
Julie 17, 2017 at 2:09 nm
Hoe gril ek nou tot in my tone. Goed geskryf.
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 2:34 nm
Oe jou gril is ‘n groot kompliment. Dit was juis my mikpunt met my Vampier Romanse gedig. Een van my gunsteling genres om oor te dig. Veral in Engels want die werke van Bram Stoker, Yeats en Victor Hugo is so inspireerend.
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 2:40 nm
Dan neem ek aan jy is nie ‘n fan van die Twilight-reeks nie? 😀
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 2:42 nm
Ewwwww nee. Ek hou nie van skitterende tiener vampiere met hormoon probleme nie. Gee my eerder vampiere soos die van True Blood of die The Lost Boys fliek trilogie. Hehehe
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 3:53 nm
Ek hou nie van bloed nie, maar my kinders het op ‘n stadium die True Blood series gekyk, totdat te effe te pornografies en baie vervelig geword het.
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 3:55 nm
Ek hou nog meer van Buffy The Vampire Slaer en Angel. dit het niks erotika in nie
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 3:58 nm
O ja, ek onthou hulle. Karen het dit gekyk in die dae toe ons nog DSTV gehad het. Deesdae het ek nie eens meer ‘n skottel nie en kan nie eens die SABCs opvang nie. Salig. Ek is nie ‘n TV persoon nie.
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 4:10 nm
Ek besit nie ‘n tv nie, Ek kyk my reekse op die rekenaar te dankie aan die internet
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 4:30 nm
Ons koppel ‘n laptop aan ons TV sodat almal saam kan kyk. Ek slaap deur elke fliek, dus klim ek liewer in die bed met ‘n boek as die ander klomp TV kyk.
LikeLiked by 1 person
Julie 17, 2017 at 4:31 nm
Niks kan ‘n lekker boek wen nie. Ek stem saam.
LikeLiked by 1 person
Julie 19, 2017 at 7:04 nm
Grrrrr 😍😍😍
LikeLiked by 1 person
Julie 20, 2017 at 11:45 vm
❤
LikeLiked by 1 person
Julie 20, 2017 at 6:21 nm
❤
LikeLiked by 1 person