‘Time is a valuable thing
Watch it fly by as the pendulum swings
Watch it count down to the end of the day
The clock ticks life away’
Linkin Park ‘In The End’
The light of dawn calls me
from the warmth of my bed
my eyes red and heavy
and my mouth tastes like death
I rise and look mournful
at the blankets
in which I tried to sleep
the longing for dreams runs deep
Somnia, I miss you, your sweet embrace
all night long I tried to find you
and now the sun greets my face
Somnia, you did not come to my aid
a new day dawns and I fear
your sweet kiss will be too late
Somnia, time is my enemy,
and you my only friend…
(c) 2017 Allen Wolfie Simpson
dedicated to Chester Charles Bennington, of Linkin Park
Somnia means ‘sleep’ in Latin
Julie 23, 2017 at 2:01 nm
Ek slaap ook so n skofte hierdie week.
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 12:03 nm
Dis aaklig ne?
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 12:43 nm
Ek vat gelukkig my ipod bed toe elke aand. Ek luister gemiddeld een audio boek per week, altyd in die nag en natuurlik in paaiemente – ek raak aan die slaap en dan moet ek rewind. 😀
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 12:59 nm
Ek doen dit ook, maar soms luister ek ook music (veral Mike Oldfield se ‘Songs of a Distant Earth’ album. Dit laat my slaap soos ‘, baba wolfie
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 1:46 nm
Let there be light. Baie mooi. Ek luister verkieslik na iets wat inmekaar vloei sonder om my slaap te versteur en hou ook van Enja se albums, bv. A Day Without Rain.
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 1:50 nm
Enya werk vir my ook. Veral die Sheperd’s moon album
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 7:46 nm
Aaklig om te lê en wag vir slaap om jou mee te voer…hoe meer jy wens, hoe minder gebeur dit..
Jou skrywe vang dit goed vas
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 8:27 nm
Dankie 🙂
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 7:47 nm
En ek hou van wat jy met die foto voor Snowflake gedoen het 😊
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 8:27 nm
Dit gee ‘n interesante effek ne
LikeLiked by 1 person
Julie 25, 2017 at 8:29 nm
Ja!
LikeLiked by 1 person
Julie 28, 2017 at 12:37 vm
Nou ja hier le ek half een met wawyd oe, terwyl ek twee ure terug dood vaak kom le het.
Jy verwoord so n nag baie mooi.
LikeLiked by 1 person
Julie 28, 2017 at 7:25 vm
Baie dankie 🙂 ek hoop jy gaan heerlik slaap 😉
LikeLike