Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Augustus 2017

EK skryf vir jou ‘n goodbye

 

EK skryf vir jou ‘n goodbye want dit is tyd om te groet
die gisters was te kort en die nou-oomblikke te lank
my bruin hare het grys-as geword Continue reading “EK skryf vir jou ‘n goodbye”

Advertisements

vir ‘n augustus wind

jy wat by my kamervenster weenroep
soos ‘n banshee in die donker nag
wat tak-vir-tak teen my venster klop
soos ‘n tokkelosgedrog wat wag Continue reading “vir ‘n augustus wind”

Nanag

Mooi nooi, ou nooi,
wieg in my arms vanaand.
Liefling, hart se sing,
hou my styf vas, hand in hand. Continue reading “Nanag”

Dans van skoenlappers

want soms moet mens die skoenlappers laat dans
want soms moet mens verlore raak, saans
wannner die Skemer kom groet in Haar glorie
soms moet mens deurhou tot die einde van jou storie. Continue reading “Dans van skoenlappers”

doctor, who?

the scent of senseless social suicides
hang like the bouquet of spilt beer fallen to the floor
the lost days of lost men ripples in the memory
and the good old days are no more Continue reading “doctor, who?”

ashes ashes

 

strange shadows creeping up on me
a ruined city whimpers grim
grey clouds bear witness over me
the forecasts lied on a whim Continue reading “ashes ashes”

stil verlange is my bede

As elf-jarige kind was ek besonders lief vir die musiek van Sias Reinecke. Miskien omdat hy ‘n ‘local boy’ was, want ek het in Glenharvie/Fochville gebly en hy was in Randfontein, ‘n ‘local’ Wes-Transvaler. Continue reading “stil verlange is my bede”

nagroep

Nag roep, en wink met stille oë
sy fluister met Haar vloeiende stem
donker, is Haar diep geheime Continue reading “nagroep”

‘n jeuk in my kreatiwiteit

 

Het jy al gejeuk? Nie fisies nie maar geestelik. Iets wil iets vir jou vertel. Dit is soos om op ‘n stasie te staan en vir jou trein te wag. Continue reading “‘n jeuk in my kreatiwiteit”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑