Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

November 2017

vir gisterkind

stillesag is die roepstem
ingeweef in die statiese dreuning
van die nou
minnesag fluisterings soos
‘n sag-rivier stroom
wink vir jou Continue reading “vir gisterkind”

Advertisements

Hoekom?

So ek was weg? Hoekom? Continue reading “Hoekom?”

Powered by WordPress.com.

Up ↑