Dit is so ‘n eer as iemand jou gedigte aanhaal op hulle webwerwe. Dankie Hanneliese. Lief jou ❤

Hanneliesebredell07's Blog

Te danke aan my movie- en seriespimp, geniet ek ure en ure se kykgenot

Van Eliza en Nommo in The Shape of Water-
“die beste romance movie ever”

tot die Vikings se vegkuns en passies. Terwyl ek Season 5, episode 3 van Vikings gekyk het, waar Floki die Gode ontmoet

het ek my herinner aan ‘n sekere gedig deur my geliefde woordesjef:

Sement my toé in jou sterk hart
kombers my toe in jou liefde
wys my die put van wysheid
waar jy jou oog gegee het

Neem my na Valhalla
duskant Ygdrasill
leer my om te lewe
leer my om te chill

Alvader stuur jou rawe
om te sien waar ek is
neem my op
die noordewind se rug

en as U, o Odin
die saad van wysheid saai
stuur die wind na my toe
om dit in my hart te waai

Deur Allen Wolfie Simpson uit sy bundel…

View original post 53 more words