ver in die vertes van gister
vind ek jou silhouette
my denke is vol fotos
en jy is daar

nader as die nader van jou
onthou ek jou hitte
jou asem in my nek
en ek voel jou

waar is jy?
jy is hier in my onthou
al is jy weg
na ‘n beter plek

maar is dit ‘n beter plek
(om te sonder jou)?
want ek is nog hier
en al is jy hier
is ek sonder jou..

sonder jou kan ek nie…

bestaan

nie…

Advertisements