Dit is tyd om ‘n geheim oor myself met julle te deel. Iets wat min weet. Sommige van julle ken my as ‘n gepubliseerde digter, ander as ‘n sanger vir Hexotericka. Wat julle nie weet nie is dat ek ook liedjies geskryf het vir ‘n Afrikaanse sang groep genaamd Dimensie! En ook in van hulle opnames is. Luister na hierdie album om meer te weet!