Versekering is vir seker sekerlik ‘n klomp poefies want as jy die blikskottels bel hou jy langer aan as telkom en dan as iemand antwoord, is jy by die verkeerd departement en … plaas jou deur na die regte departement, en jy wag weer en hou aan wag en dan antwoord iemand die telefoon en jy is weer by die verkeerde departement en…

Die punt is…

Fok versekering…

Die geld wat ek op ‘n polis wou bestee gaan ek nou gebruik terwyl ek lewe.

my lyk kan nie geld bestee nie.

Hoekom wil ek my geld op ‘n polis mors.

En voor julle vra, wat van jou kinders, ek het nie kinders nie. Ek het gesorg dat ek nooit kinders sal hê nie van 1994 af, want ek het ‘n gevoel gehad hoe die wêreld gaan uit draai en ongelukkig was ek reg.

(c) 2019 Allen Wolfie Simpson

Ek los julle met die video vol inspirerende woorde

Advertisements