Welkom terug. Ek, wolfie speel deur die speletjie Red Riding Hood (en nee ek het dit nie gemaak nie, ek is ‘n digter nie ‘n speletjie maker nie). Soos julle kan sien in die prentjie gebeur iets verskriklik met Red…

In Episode 4 bevind Red en Alex hulle in ‘n doolhof van rose en moet ‘n oplossing kry om deur dit te kom…

In Episode 5 ,oet hulle deur ‘n got gaan maar Red val en daal neer in die donker dieptes… Eina!