Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

April 2019

Die Prys Van Vergifnis Deel 2

Die Prys Van Vergifnis
Die Prys Van Vergifnis

Welkom by my storie Die Prys van Vergifnis, my eerste reeks verhaal in Afrikaans op my blog. Hierdie is deel 2. Vind Deel 1 hier. Neem kennis dat my karakter Dita, nie Afrikaans is nie, dus het ek haar sin ordes en taal aangepas om by haar karakter te pas. Ek hoop julle geniet dit. Lekker lees.

Die Prys van Vergifnis deur Allen Wolfie Simpson

(2)

Een oomblik”, sê ‘n vroue stem in Afrikaans met ‘n swaar aksent. Lesley probeer die aksent plaas, maar kan nie. Sy hoor voetstappe en die deur maak oop.

In die deur staan ‘n vrou, Sy is mooi gebou en het pragtige lang swart gekleurde hare wat haar seeblou oë komplimenteer. Sy het ’n blou denim aan en ‘n swart bloes met wit lelies geborduur op die linker bors. Haar vel is ‘n pragtige blas kleur wat, Lesley besef, min son sien. Pragtige hande met lang vingers, skoon lang naels. Een van die hande reik uit na Lesley.

Ek is Dita” sê die vrou. Lesley neem haar hand en skud liggies.

Noem my Lesley.”

Dita draai om, wink Lesley binne. Lesley volg haar. Continue reading “Die Prys Van Vergifnis Deel 2”

Advertisements

Die Prys van Vergifnis Deel 1

 

Die Prys van Vergifnis

Die Prys van Vergifnis

Welkom by my storie Die Prys van Vergifnis, my eerste reeks verhaal in Afrikaans op my blog. Ek hoop julle geniet dit. Lekker lees.

Die Prys van Vergifnis deur Allen Wolfie Simpson

(1)

Lesley Dominic sien eers die Koraal Boom. Vir haar is die pragtige boom asof sy vlamrooi blomme soos vuurtonge is, en die Koraal Boom se takke reik uit na die lug in smeking om nie dood te brand nie. “Dis ek,” dink sy sugtend. “Ek verdien om te brand vir dit wat ek gedoen het – aan Ben…” Continue reading “Die Prys van Vergifnis Deel 1”

vir die memories (Geinspireer deur die pers heks)

Ek wandel die strate van Parys
en rus op die oewer van die Vaal
die bome dans ‘n wals van groen
in die wind Continue reading “vir die memories (Geinspireer deur die pers heks)”

Vergifnis… binnekort

Hou die spasie dop. Vir maande lank al skryf ek ‘n storie.

Mande waarin my rekenaar gebreek het, ek dodelik siek was… Continue reading “Vergifnis… binnekort”

Bondage: Pain (Torture Mix)

Few of you know that I was part of the Darkwave band Hexotericka. Continue reading “Bondage: Pain (Torture Mix)”

herdenke

Vir jou wil ek dankie se
vir die avontuur wat net jy is
met jou was ek in ander werelde Continue reading “herdenke”

Rise

Broken silences rain on concrete hearts
cracked walls still hold vigil Continue reading “Rise”

lui denke

Ek werk van die huis af, en vandag kan ek net nie werk nie. Dis koud in die huis. My gedagtes is ooral vandag… Ek dink aan: Continue reading “lui denke”

Suffer, the children…

Fear for your children… there are evil forces out there. Continue reading “Suffer, the children…”

Heimween

Nostalgie is soms ‘n wonderlike ding waarop jy kan ry soos ‘n golf. Jy onthou ‘n oomblik en ‘n glimlag krul om jou mondhoeke en jou mond blom oop en jy glimlag. Continue reading “Heimween”

Out of my closet

Hello, I am wolfie. As you know a lot of people has to climb out of the closet and admit who they are. Some thin people wish they were overweight, and some overweight people wish they were thin. Some people call themselves fat. I have never seen a fat person in my life as fat is an ingredient. Continue reading “Out of my closet”

Powered by WordPress.com.

Up ↑