Vir jou wil ek dankie se
vir die avontuur wat net jy is
met jou was ek in ander werelde
waar steensirkels en watervalle
ons betower het
waar

tequila en agurkie sap nektar geword het
en gode en godinne om ons gedans het
en ons in maskers halloween gehou het
elke dag, behalwe op halloween

straight to the light in begrafplase
en kaalvoet in tempels
‘n halleluja van wierook gegooi het
waar

ons gerook het in die reen
en spoke gedans het voor ons
net ons weet dat alles waar is

in ‘n wereld waar daar net leuens is.

(en jou warmte in bosveld winters
is soos daardie treinspoor waar ek en jy was)
is ewig

(C) 2019 allen wolfie simpson
hanneliese, happy anniversary

‘n gedig sonder leestekens xxx