Hou die spasie dop. Vir maande lank al skryf ek ‘n storie.

Mande waarin my rekenaar gebreek het, ek dodelik siek was…

Die Prys van Vegifnis.

Dit is binnekort hier.

My storie.

‘n storie oor seks, liefde en lyne wat nie oorgesteek moet word nie…

Hier is ‘n leidraad:

Sodra dit geproeflees is, is dit hier…

Groetnis,

Wolfie