i saw the world through your eyes
did you see it through mine
did you see the happy memories,
the sad goodbyes
i saw the world’s perfect skin
i saw the rot but also the good within
i saw a hollow being in the looking glass
then i saw me and who i was…
i saw the world through your eyes
all the truths, all the lies
imperfection is all subjection
through the looking glass
i saw the world as hollow
and underneath it is so deep
that it’s shallow
we are all who we paint on today
cracked faces, all hiding away
i saw the world through your eyes
did you see it through mine
did you see the happy memories,
the sad goodbyes
Did you see you there?
(c) 2019 allen wolfie simpson
November 28, 2019 at 2:47 nm
Weereens pragtige woorde,Wolfie!
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 4:01 nm
Dankie bytjie. Die gedig is geinspireer deur musiek. Snaaks… ek hey Billy Idol se ‘MAN WITHOUT A FACE’ geluister en die inspirasie het gevloei. Weet nie of jy die 80s liedjie ken nie.
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 7:51 nm
Dis ‘n mooi liedjie.Maar dis Eyes Without a Face.Ek en manlief het geluister en hou daarvan.
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 7:54 nm
Jammer. Jy is reg hehehe Ek het die nasm verkeerd gehad want ek het my oir werk vandag 2000 woorde getik en 45+ webwerwe nageslaan vir môre se artikel vir my werk se nuusbrief. My brein is moeg vanaand
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 7:56 nm
Hehe! Geen probleem nie.Toe ek Man witout a face opsoek, kom ek by ‘n fliek uit.Gelukkig gee oom Google verskeie opsies en kon ek by die regte liedjie uitkom. Tyd vir vakansie klink dit my!🤣🤣
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 8:00 nm
Ja, ‘n heerlike woud vakansie in Limpopo sal nou lekker wees.. ongelukkig ry ek in Jan Tuisbly se karretjie en werk volgende maand. Darem net 5 artikels om te doen. 4 kortes en een lange, darem nie ‘n 3000 woorde een soos more sin nie.
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 8:01 nm
Sterkte, maar moenie jouself uitbrand nie!
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 8:03 nm
Dankie. Toemaar ek het 85% van Desember af. Amper elke Dinsdag tot Sondag en kersweek. Ek is van plan om net te ontspan met flieks.
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 8:05 nm
Goeie plan… daardie flieks! Iets waaroor ek ook mal is.Lekker aand.☺️
LikeLiked by 1 person
November 28, 2019 at 8:06 nm
Lekker aand, self ☺
LikeLiked by 1 person