Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Kategorie

Gedigte

braakland

jy misverstaan my depressie
as ‘n aandag soek tegniek
terwyl ek stompel en struikel
in jou ongeleerde simboliek Lees voort “braakland”

want soms voel ek vreemd

want soms voel ek vreemd
as ek nie is wat jy wil hê nie
want ek is maar net wie ek is
ek het nie ‘n masker op nie Lees voort “want soms voel ek vreemd”

sneeuwit

in siel-mikroskope vind ek jou
sneeuvlokkie-uniek
en huiwerig tiek-tiek
my hart in die oomblik Lees voort “sneeuwit”

Verlange

‘n Ster skiet uit die hemel
soos ‘n prop uit ‘n
sjampanje bottel
my wense gryp sy stert
en hoeveel is dit werd?

… om te droom Lees voort “Verlange”

geketter

ek sit en kyk
goudvisse op Youtube Lees voort “geketter”

Boeggoe en port

my snot en hoes het my dag verwoes
toe bel ek my pa met my kwelvrae Lees voort “Boeggoe en port”

hart van blik

ek slaan my oë op na haar
in haar sederhout kis
waar sy soos ‘n ysprinses
in haar ballet gewaad rus Lees voort “hart van blik”

dinge in ‘n bos

onthou jy die gisters waarin ons verdwaal het
soos Hansie en Grietjie in ‘n bos
waar ek en jy verlore was
in die gelukkige oomblikke Lees voort “dinge in ‘n bos”

om te sonder…

ver in die vertes van gister
vind ek jou silhouette
my denke is vol fotos
en jy is daar Lees voort “om te sonder…”

Powered by WordPress.com.

Up ↑