Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Category

Muisneste deur Allen Wolfie Simpson

Muisneste: Stories van Muislandia 3

Muisneste: Stories van Muislandia

Storie 1

(lees deel 1 en deel 2 hier)

Deel 3: Die aanval op Piep-en-Griep

Miemie word wakker. Sy besef daar is ‘n geraas in die kamer langs hare. Dis mos Piep-en-Griep se kamer! Lees voort “Muisneste: Stories van Muislandia 3”

Welkom by Muislandia

Welkom by Muislandia.   Lees voort “Welkom by Muislandia”

Muisneste: Stories van Muislandia 2

Muisneste: Stories van Muislandia

Storie 1

(as jy nog nie Deel 1 gelees het nie kliek hier)

Deel 2: Vlieg op ‘n uil se rug, tower wapens teen trolle en donker figure in die nag…

Die vier klim dapper op die groot uil se rug. Hulle vlieg van die Groot Boom se woud in Muislandia oor berge en dale, vleie en valleie na die Wildewoud in Woesterland. By ‘n groot denneboom Lees voort “Muisneste: Stories van Muislandia 2”

Muisneste: Stories van Muislandia 1

Muisneste: Stories van Muislandia

Storie 1

Deel 1: Die Prins en die Prinses word ontvoer, ontmoet die helde en die wyse uil van die Groot Boom

Eendag nie so lank gelede nie in die towerland Muislandia was daar ‘n edele en sagmoedige koning genaamd Vluks die Vyfde. Lees voort “Muisneste: Stories van Muislandia 1”

Wolfie se Muisneste

Toe ek ‘n bog kind was in Standerd 6 het ek ‘n storie begin skryf. Die storie se naam is Muisneste – Stories van Muislandia. Lees voort “Wolfie se Muisneste”

Blog at WordPress.com.

Up ↑