Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Sleutelwoord

Groei. Leef. Liefde.

die pad

‘Man is fully responsible for his nature and his choices.’ Jean-Paul Sartre

daar is ‘n pad vir elke siel
om te loop op die lewens wiel
(vir elkeen sal die wiel draai)
elke keuse is vir elke man Lees voort “die pad”

Advertisements

Haat is soos slym

“A little consideration, a little thought for others, makes all the difference” Eeyore, Winnie The Pooh

Haat is soos slym. Regtig, dit is en voor ek my argument met jou deel oor hoekom ek dit sê wil ek jou eers onvoer na die 80s. Onthou toe (want van julle is seker jonger) die fliek Ghostbusters het gewys in die teaters? Die fliek het mos gegaan oor vier nerds wat spoke probeer verslaan en een van die elemente was slym wat in die riool sisteem van die stad weggekryp het en geteer het op die mense se haat. Lees voort “Haat is soos slym”

Powered by WordPress.com.

Up ↑