Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Sleutelwoord

Keuse

die pad

‘Man is fully responsible for his nature and his choices.’ Jean-Paul Sartre

daar is ‘n pad vir elke siel
om te loop op die lewens wiel
(vir elkeen sal die wiel draai)
elke keuse is vir elke man Continue reading “die pad”

Advertisements

Een Sigaret

Terwyl ek lustig werk aan my eerste kanker diagnose (met ander woorde, ‘n sigaret rook) dink ek aan die gesegde wat ek al so baie keer hoor in flieks. In die fliek gewoonlik haal die held van die fliek ‘n sigaret uit en steek dit aan en een of ander sot sê:’You know those will kill you.’ Continue reading “Een Sigaret”

Watermerk

watermerk

‘kind words can be short and easy to speak, but their echoes are truely endless’ Mother Theresa

elke mens los ‘n watermerk
op die papier van die siel
troos, liefde, trauma, wysheid, verniel
traanspore
of treinspore
van geluk of ongeluk
watter merke los ek of jy?

Keuse is ‘n kort woord
maar is soos ‘n klip
geslinger in ‘n dam
wat rippel…
Elke druppel dien ‘n doel
voel
voel met jou hart voor jy jou klip
in die sieldam gooi
jou watermerk is ewig…
Jy het meer mag as jy dink
gebruik jou krag reg

of…

En daar is altyd ‘n ‘of’…

(c) 2013 allen simpson

Foto deur Allen Wolfie Simpson en Hanneliese Bredell, geneem te Rietvleidam

Powered by WordPress.com.

Up ↑