Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Sleutelwoord

kos

Hartpot

Ken jy van hartpot kook, waar gedagtes maal en spook

Waar my liefde vir jou in repies lê en marineer

Waar stoom en vlam in passie prut tussen tamatie en ui

Ek en jy

Proe jy my hartspot vanaand, my lief, proe jy my liefde vanaand?

(C) 2017 allen simpson

Foto is sommer geneem van die spagetti wat ek vir almal by die huis gemaak het

Wolfie vind Snaakse kos

Kersfees is om die draai en families kom saam om hulle gunsteling dag te vier op 25 Desember… julle weet mos, Eet-Tannie-Sannie-Se-Snaakse-vrugte-koek dag. 3 uit tien van ons sal baie die volgende dag toilet toe moet gaan Lees voort “Wolfie vind Snaakse kos”

Die Wolfie deel kos idees

Ek is maar ‘n skaam wolf in die kombuis. Dis is een gebied waar ek nie selfvertroue het nie. Mense lieg altyd vir my my kos is lekker. Ek moes maar self lees hoe om meel te sif voor jy wit sous maak en hoe om nie groenboontjies (na miljoen kere se probeer) nie te verbrand nie.

Mosselhappie
Mosselhappie

Gelukkig is youtube daar om my ninja lesse in kook te gee en ek deel 3 videos met julle wat my baie geleer het.

Kom ons kyk Lees voort “Die Wolfie deel kos idees”

Powered by WordPress.com.

Up ↑