Ek wil vir julle ‘n spook storie vertel. Nou van julle sal my sê dat daar nie so iets soos spoke is nie, maar ek kan wetenskaplik vir julle bewys vandag dat die spoke waarvan ek praat beslis bestaan. Julle is die spook storie al geleer op skool, maar sommige van julle het nie twee en twee bymekaar gesit en besef dat julle ‘n spook storie gehoor het nie, nie net ‘n spook storie nie, maar dalk die eerste spook storie in die heelal, in die geskiedenis van die heelal. Lees voort “Die eerste spoke”

Advertisements