Daar was ‘n tyd in my lewe wat ek 2 tot 3 boeke ‘n dag kon oplees. Ek het op ‘n Saterdag of Sondag ‘n Dean Koontz, Stephen King of Leon Van Nierop of drie gegryp en net gesit en lees. Toe kon die internet en DVD TV-Reekse en flieks en die lewe en steel my ‘boekwurmgeit’. Tegnologie het my beroof. Lees voort “#LeesMetGees”