Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Sleutelwoord

verlore

dinge in ‘n bos

onthou jy die gisters waarin ons verdwaal het
soos Hansie en Grietjie in ‘n bos
waar ek en jy verlore was
in die gelukkige oomblikke Lees voort “dinge in ‘n bos”

Dans van skoenlappers

want soms moet mens die skoenlappers laat dans
want soms moet mens verlore raak, saans
wannner die Skemer kom groet in Haar glorie
soms moet mens deurhou tot die einde van jou storie. Lees voort “Dans van skoenlappers”

Eva

Ek sal jou neerlê
in die donkerte
soos ‘n lam Lees voort “Eva”

Powered by WordPress.com.

Up ↑