I am a well educated, spiritual, peace loving man. I do not believe in harming anyone since it is the basis of my spiritual beliefs. If you don’t like my art, my way of belief or my spirituality, it is your choice. If you however accept me for who I am, I will give you the same respect and cutesy. This Universe was created for all to live in with instructions from all reasonable religions and belief systems that we should tolerate and love each other. I suggest that we do so Love is easier than you think. Hate is hard work, so let’s love.
Ek is ‘n opgevoede, geestelike, vredeliewende man. Ek glo nie daar in om enige een leed aan ander te doen nie want dit is deel van my geestelike beginsels. As jy nie van my kuns, my manier van skryf of my geestelike oortuigings hou nie, is dit jou keuse. Maar as jy my aanvaar soos ek is sal ek jou dieselfde aanvaarding en respek gee. Die heelal is gemaak vir ons almal om in te leef, met wat ek voel, instruksies van redelike godsdienste en geloofsoortuigings, dat ons mekaar moet verdra en lief hê. Ek stel voor dat ons so maak want liefde is makliker as wat ons besef. Haat is harder werk, so laat ons lief hê.
Wolfie/Shadowwhisper/Allen
Skrywer van/ Author of:
September 8, 2014 at 12:54 nm
Hi daar!
Wanneer jy kansie het, gaan loer asb daar by my. Ek het jou genomineer vir ietsie!
http://neteknogsteeds.wordpress.com/2014/09/08/dankie-dat-julle-my-inspireer/
LikeLike
September 8, 2014 at 12:58 nm
Ek het dit nou-net ontdek… wow ek voel skaam en oorbluf en so geeerd… dankie vir die nominasie!!!!
LikeLike
September 8, 2014 at 1:04 nm
Jy VERDIEN dit 100%
Jy inspireer my.
LikeLike
September 8, 2014 at 1:17 nm
Baie dankie!!
LikeLike
September 17, 2014 at 9:30 vm
Hi,
Dis weer ek
Ek en jy moet op ‘n manier kontak maak, ek het Ingrid se voorlesing – kan dit sommer mail! 😉
LikeLike
September 17, 2014 at 9:45 vm
Hi daar. Jy kan my epos as jy wil by ookamishadows@gmail.com, dan gee ek jou my slakkepos adres.
Wil net noem dat ek die voorlesing op RSG gemis het 😦 Ek moes ‘n tannie help met haar rekenaar *sug*
LikeLike
September 17, 2014 at 9:47 vm
Maar dis ok! Want ek gaan daai podcast vir jou sommer e-mail!
Ek mail jou nou dadelik!
LikeLike
September 17, 2014 at 9:48 vm
Jy is ‘n engel… en maak my dag dankie dankie dankie!!!!!!!!!
LikeLike
Oktober 14, 2014 at 1:15 nm
Hi Allen,
Dis alweer ek, gaan loer asb by vandag se inskryeing as jy tydjie het hoor! 😉
LikeLike
Oktober 14, 2014 at 1:48 nm
ek maak so 🙂
LikeLiked by 1 person
Januarie 11, 2018 at 4:21 nm
Allen dit is jou niggie wat jou opspoor; bel my 073 447 5457 Zandairne
LikeLike
Januarie 11, 2018 at 6:59 nm
My aarde! Ek maak so!!!!!
LikeLike