Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Mei 2017

I am so happy, I can’t escape myself

My mascara is runny, my lipstick is smeared
my cigarettes are just ashes
my black stockings are torn

I am so happy, I can’t escape myself Lees voort “I am so happy, I can’t escape myself”

in cold colours

winter’s pale breath blows
its howling screech whispers forgotten names
of yesterdays that the bias ignorant
want to keep hidden in the dust of snow Lees voort “in cold colours”

Wolfie kook Serwiese Boon Bredie


Kyk die Wolf is lief vir eksperimenteer in die kombuis. Nou onslangs het ek ‘n
resep vir Serwiese Boon Bredie ontdek op YouTube en dit het so lekker geklink
dat ek toe besluit het om die resep aan te pak. Die resep bestaan uit 4 fases. Lees voort “Wolfie kook Serwiese Boon Bredie”

Deadly serious a horror story

Want to hear a horror story? Let me tell you one. We all have had a family member or loved one that died and we wished that said family member would return from the dead. Not a ‘Walking Dead’ or ‘Zombie’, but as the version of the deceased we grew up with and loved. Lees voort “Deadly serious a horror story”

Die Pokémon se Gô is nog nie uit nie.

 

Ek en Pokemon loop ‘n lang pad. Sien toe ek jonger was en saam met my vriende hulle klein boeties  of sussies op gepas het was daar ‘n TV reeks oor ‘n outjie genaamd Ash wat die wêreld rond gereis het met oulike diere. Lees voort “Die Pokémon se Gô is nog nie uit nie.”

Die Wolf deel al sy geheime

Almal kla altyd dat die Wolf te geheimsinnig is en nooit sy geheime deel nie. Dit is nie waar nie daarom het ek besluit om ‘n paar van my geheime met julle te deel… Lees voort “Die Wolf deel al sy geheime”

Wat wil ‘n digter hê?

Wat wil ‘n digter hê?
Roem?
Nee wat, roem bring probleme
Roem gee geboorte soms aan snobisme
Of die arme bekende word mal
Onder die druk
Van genadelose roem.
Lees voort “Wat wil ‘n digter hê?”

Wotan is my bewaarder


Op reis
’n pelgrimsbede
Ek rys my oë op na Valhalla: waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van Wotan wat nege dae vir my gehang het. Lees voort “Wotan is my bewaarder”

Walkürenritt

in a sea of red on mortal soil
the sons of war await the call
fallen by axe, fallen by the blade
tonight they feast in Valhöll Lees voort “Walkürenritt”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑