Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Januarie 2017

Muisneste: Stories van Muislandia 1

Muisneste: Stories van Muislandia

Storie 1

Deel 1: Die Prins en die Prinses word ontvoer, ontmoet die helde en die wyse uil van die Groot Boom

Eendag nie so lank gelede nie in die towerland Muislandia was daar ‘n edele en sagmoedige koning genaamd Vluks die Vyfde. Lees voort “Muisneste: Stories van Muislandia 1”

Wolfie se Muisneste

Toe ek ‘n bog kind was in Standerd 6 het ek ‘n storie begin skryf. Die storie se naam is Muisneste – Stories van Muislandia. Lees voort “Wolfie se Muisneste”

Steurnis (‘n Straatgedig)

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson
(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Frekwensies faal
en stilte breek deur
‘n steurnis in taal Lees voort “Steurnis (‘n Straatgedig)”

Verwensde drome

As kind was drome onskuldig
In die reflektiewe oog
Hunker ek nog na Lees voort “Verwensde drome”

Pasop vir Antjie Somers

Wee die een wat alleen in die nag loop
En vreemdelinge sleg woorde doop
Die mannetjies-vrou gaan jou vang
En stop in sy sak soos ‘n slang Lees voort “Pasop vir Antjie Somers”

Haar Psalm

Haar liefde is soos wierook, geurig en sag
kinkende water strome vloei in haar lag
smeulend en warm haar passievolle hart
haar empatie suiwer, sy voel saam met jou smart Lees voort “Haar Psalm”

Stille Noot

EK het jou gesoek deur my teleskoop
en verlore geraak in Antares
tot my gedagtes weer onderbreek was
dit was weer DAARDIE nag in my onthou Lees voort “Stille Noot”

The Force is with you?

“Many of the truths that we cling to depend on our point of view.”
-Obi-Wan Kenobi(Episode VI: Return of the Jedi)

One of the worst things we can ever throw away is our sense of wonder. If we cannot wake up each day and allow ourselves a moment of wonder how dull and boring will we become? When I wake up, every day I spend a moment, spanning from 15 minutes to an hour looking for something new and exciting. I go to YouTube and type in a word and see where the videos lead me. Lees voort “The Force is with you?”

Wolfie vra jou ‘n tweede keer

Nou die dag het ek jou vrae gevra en weet jy van die wolfmaters het my geinbox en ge-epos en gevra om nog vra te antwoord. Natuurlik se die Wolf nooit nee nie, ek hou mos daarvan om uit teving wat my wolfmaters antwoord. Ek sal so twee maal ‘n week die speletjie met julle speel tot julle moeg raak vir my nuuskierigheid. En soos die Ingelse se ‘Fair is Fair’ so ek sal die vrae self antwoord ook. Lees voort “Wolfie vra jou ‘n tweede keer”

Acknowledge

a thousand words to acknowledge
a thousand answers on the grimoire of my being
a thousand roads guides me on
to You Lees voort “Acknowledge”

Wolfie vra jou!!!!!

Weet jy ek wonder by myself soms oor snaakse goed en wonder ook wat ander mense se antwoorde sal wees. Kom ons maak dit ‘n speletjie. Ek vra ‘n paar vra en natuurlik antwoord ek die vra myself ook. Hoop iemand speel saam. Ek wil graag sien wat julle antwoord. Lees voort “Wolfie vra jou!!!!!”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑