Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Julie 2016

Ode vir die verbrande vrou

20160703_131004

Siels uitgeput omdat ek,
soveel dolke uit jou rug moes trek
Jy wat net vol liefde is
is spys en drank met glastukke opgedis

Soos met konsentrasie kampe in hitler se tyd
toe jode armbande moes dra
het gifsaaiers jou gebrandmerk
‘duiwelskind’ net omdat jy
genesing wou bid op ‘n anderste manier Lees voort “Ode vir die verbrande vrou”

beware the blade

she is wearing a sad face and she remembers the storm
there were thousands of voices hiding in the corn
the dark was clouded as clouded as his heart
her prayers got lost that night in the aethers of an afterthought Lees voort “beware the blade”

gedagtes wat smelt, ruimte, en tyd

Ek was skaars. My werk het ‘n funksie gehad en verlede week moes daar baie organisering plaas vind. So het ek in die tyd tussen-in af gekom op ‘n paar kort gedigte vol van tyd en ruimte, en gedagtes wat smelt… Twee gedigte het al voorheen hier verskyn, ek weet, maar dit pas by my idee 😉 Lees voort “gedagtes wat smelt, ruimte, en tyd”

i wait

In a world lost of colours
pictures are framed with despair
and breathless
we wish to breathe in the air
the rainbows, so black and white
reminds me of you
words that meant so much
broken in two…

I wait for this to end…
I wait for the end…

are we damned not to know
the end of the disease? Lees voort “i wait”

Doringrosie

Doringrosie, slaap in haar kaya
onbewus
tokkelossie kom om sy vuur te blus
iewers spring ‘n prins op sy kniee
en vra die Grote Gees om leiding te gee
Tokkelos kruip al nader
Doringrosie slaap dieper
die prins se gebed
roep ‘n engel om Doringrosie te red
net toe Tokkelos die deur raak
kap engel se swaard
Tokkelos vlug verstom
Evil verloor deur geloof se gom.
Lees voort “Doringrosie”

Totsiens

 

Hoe sê mens totsiens… Totsiens is soms koebaai en soms ‘n ewige vaarwel. Ek onthou hoe ek en jy en Hanneliese by die lapa buite jou kombuis gesit het en gesels het oor kuns, Godsdiens, oor die voëltjies wat in jou tuin kom eet, die luislang wat jy gered het of die padda was in jou kombuis kom nesmaak het. Ek onthou hoe jy enige iets onder die son oor kon praat, die stories van jou dae as kunsstudent, die trou van jou en jou man, hoe jy gestraal het as jy van jou pragtige kinders gepraat het. Lees voort “Totsiens”

Pelgrimstog 2 Swartruggens: die koëelgat in die venster

Ons is nog nie klaar met die murasie wat ek gister met julle gedeel het nie. Die atmosfeer by daardie huis was ongelooflik. Daar was ‘n donker misterieuse stilte en ‘n ‘onderlaag’ skrikkerigheid en toe vind ek en Hanneliese iets wat ons hoendervleis gegee het….

Hier is die venster
Hier is die venster

Lees voort “Pelgrimstog 2 Swartruggens: die koëelgat in die venster”

Pelgrimstog 2 Swartruggens se Murasies

Swartruggens, ‘n klein plaas dorpie in Noord Wes Provinsie, gemaak en half laatstaan in 1875. Die dorp is 69 km van Zeerust af, 56 Km wes van Rustenburg en 34 km Noord-wes van Koster. Die dorpie kry sy naam ‘Swartruggens’ van ‘n reeks koppies af in die area en was voorheen ‘Zwartruggens’ genoem.

'n pragtige herehuis
‘n pragtige herehuis

Lees voort “Pelgrimstog 2 Swartruggens se Murasies”

Predators Rock Bush Lodge

Hanneliese deel ons avontuur by Predator’s Rock en ek moet dit met julle deel. Lees gerus haar deel van die storie hier

I Have Seen

I have seen the splatter of rain on a barren field
I have seen the new life it brings
still, my words are lost to you and the hope it sings

I have seen a father weep, his newborn son in his arms
I have seen how that boy grows Lees voort “I Have Seen”

Pelgrimstog 2 – en wanneer ‘n leeu die wolf lek

Net gister het ek met julle gedeel oor hoe ‘n tier my gelek het. (Lees hier: http://bit.ly/Wanneer-n-tier-die-wolf-lek). Vandag wys ek vir julle hoe ‘n leeu my gelek het.

'n Leeu en 'n Tier
‘n Leeu en ‘n Tier

Eers wil ek julle van DIE Leeu en tier vertel. Ons gidse het ons na die hok gebring en ons die leeu en ier gewys. Hulle is beide onder ‘n jaar oud en is saam gesit in ‘n soort van ‘kleuterskool-hok.’. Die twee is dik vriende en dit was so oulik om die twee kat spesies saam te sien speel, twee kat spesies van twee veskillende kontinente! Wanneer hulle oud genoeg is gaan die leeu na ‘n leeu hok en die tier na ‘n tier hok. Lees voort “Pelgrimstog 2 – en wanneer ‘n leeu die wolf lek”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑