Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Augustus 2016

Siel drein

sal ek jou drome steel en dit myne maak
jou sepie-evangelie net na die TV Nuus begaap
sal ek jou wette wat jy glo van jou heilige tydskrifte aanhang
en lees oor nog ‘n vallende ster se manewalis in die bed
sal ek my morele waardes verslet
sal ek jou beker van bitterals drink
sal ek my eerder in ‘n ander se lewe wil drink Lees voort “Siel drein”

When Coldplay gets an Indian flavour.

I like Coldplay, though it is not my favourite band there are a few songs I love like Clocks and Paradise. Tonight however I discovered a magic(k)al cover of a Coldplay song and it is not your usual cover version. It is done by an ensemble of talented Indian musicians and vocalists. But wait before I tell more take a listen to this. Have an open mind and enjoy this fresh breeze to a Coldplay song!   Lees voort “When Coldplay gets an Indian flavour.”

newels van onthou

grof geskuur deur sandpapier
sekuur deur die lewe versuur
stap hy sleepvoet soos ‘n melaatse Lees voort “newels van onthou”

Skaterdag of Satterdag (met sterre)

Mens is veronderstel om te ontspan op Saterdae. DIt ‘n skater(lag)dag maak maar soms is mens net satter op ‘n Saterdag. Gelukkig is daar soms tyd om te ontspan en ek-tyd te hê en ek het besluit om my Saterdae anders te maak. Dit regtig te geniet. Daarom het ek besluit om uit die boks te klim en hom te verbrand. jy weet ons mense dink min uit die boks want ons is piepie bang dat iets nuuts dalk lekker sal wees en ons wil eerder vervelige mense bly. Lees voort “Skaterdag of Satterdag (met sterre)”

wanneer die wolf droom

Vanoggend het ek my wekker gewen, en dit is deesdae moeilik. Op my oudag, (43) sukkel ek in die aande om aan die slaap te raak, dus sukkel ek om wakker te word. Dis die vloek van die middeljarige (en as eniges van julle sê ek is nog bloed jonk sê dit vir my linkerbeen met geskenke van pynpille sodat hy weer ‘jonk’ kan voel). Lees voort “wanneer die wolf droom”

Wind is jy

wind is jy
wat waai in elke hoek van my wese
wind is jy
wat sing, en manifesteer in ele keuse

jy is ‘n treurwind
wat sing hoog in die pieke van die berg, Lees voort “Wind is jy”

Tanz der Finsternis

Ich tanz der schatten,
ich leben der nacht,
komm zu mir,
meine tanz und meine freude,
Ich bin der Wulf der Schatten

I dance in darkness, but am not sorry
I howl like the wolf and I change Lees voort “Tanz der Finsternis”

Wat is ‘n perd sonder ‘n naam?

Die liedjie ‘Horse with no Name’ deur America is oud. Hoe weet ek dit is oud? Want dit het ‘n paar maande voor my geboorte uit gekom. Baie mense interpreteer die liedjie op hulle eie manier en ek was lus om my spin op die lirieke te gee. Ons kyk eers na my spin op die liedjie, dan deel ek die liedjie met julle. Lees voort “Wat is ‘n perd sonder ‘n naam?”

Eggo

die lewe is maar net ‘n eggo
mense wat jy verwerp
sal nog steeds eggos maak
want elke siel is ‘n berg
en staan op dieselfde grond Lees voort “Eggo”

Die kerke van Swartruggens

Danse Macabre/Opus

in sweetnat drome speel Morpheus sy opus
waar spieëlgedaantes van my
antropomorfies dans Lees voort “Danse Macabre/Opus”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑