Terwyl dit Imbolc is op 2 Februarie in die Noordelike Helfte van die aarde is dit Lughnassadh hier in die suide. Dit is ook bekend as Lammas en dui aan op die eerste oes en Fees van Brode. Volgens legende word die Mielie koning (Corn KIng) opgeoffer sodat die oeste volop kan wees. (Net soos simbolies vir Christene Jesus opgeoffer kon wees sodat die koring geoes kan word ~as jy dink aan die kaf en koring verwysing ook, is dit nogal interesant ~)
Waneer die God opgeoffer word verloor hy krag en die Godin is hartseer maar sy weet die God leef nogin haar en sal weer gebore word in lente
Dit is een van die Lammas legendes.
Op 2de Februarie mag julle ‘n geseende Lammas hê en mag die Godin julle oeste seen, mag elke goeie ding wat julle saai en oorvloed gemaai word.
Liefde en vrede vir julle in die Naam van die Godin en Die God,
Wolfie
You said/ Julle sê