Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Oktober 2018

Sjokolade en Rose

 

In my jong dae het ek baie keer by klubs gaan dans soos Fridge, Zeplins, Full Moon Cafe en Shaft. by Shaft was daar soms jong studente dames wat in die aand rose kom verkoop het aan die manne daar. My een vriend het altyd lekker gespot met die een en vir haar gesê hy sal net ‘n roos koop as dit gedip was in sjokolade. Lees voort “Sjokolade en Rose”

Sticks and Stones

Sticks and Stones
Sticks and Stones

I sit under shadowed trees and listen
to voices with no face
I drink the absence of your presence
ice drops flowing down without a trace Lees voort “Sticks and Stones”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑