Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Julie 2017

die pad

‘Man is fully responsible for his nature and his choices.’ Jean-Paul Sartre

daar is ‘n pad vir elke siel
om te loop op die lewens wiel
(vir elkeen sal die wiel draai)
elke keuse is vir elke man Lees voort “die pad”

Tragic Skies

under tragic blue skies
you threw words like stones at me
you said it was my fault Lees voort “Tragic Skies”

Somewhere between us

 

I lie alone in bed at night
winter’s cold howling outside
warm in my bed I take in the ambient noise
I remember us
somewhere between us Lees voort “Somewhere between us”

Somnia

‘Time is a valuable thing
Watch it fly by as the pendulum swings
Watch it count down to the end of the day
The clock ticks life away’
Linkin Park  ‘In The End’

 

The light of dawn calls me
from the warmth of my bed
my eyes red and heavy
and my mouth tastes like death Lees voort “Somnia”

Hunky-dory

loop in my skoene
sit my bril op
alles is ‘peachy’
dis hunky-dory seisoen
dink jy
Lees voort “Hunky-dory”

Bitter Waarheid

 

I

Bitter die koue en die harte
van die vergetenes en vergete

Op die kassie en in straatgeskrifte
huil die narre en doem profete Lees voort “Bitter Waarheid”

Eendag was daar ‘n wolf in Fochville

Selfportret
Selfportret

 

Eendag was daar ‘n wolf in Fochville. Hy het met die oë van ‘n 44jarige kom kyk na die hospitaal waar hy gebore is. Hy het kom kyk na die huis waar hy gebly het vir twee jaar as kind toe hy 9 en 10 jaar oud was, toe hy en sy ouers van Glenharvey af getrek het. Lees voort “Eendag was daar ‘n wolf in Fochville”

Real men don’t burn, Love

I just saw someone on youtube burning the Quran and it sickness me. I would never burn something someone holds sacred. I am not a Christian, I am not a Muslim, nor an atheist. I see myself as a heathen and I want to be respected. How can we respect ourselves, our beliefs, our country if we step on something another person holds sacred?   Lees voort “Real men don’t burn, Love”

Soar

I have had many a broken wing
fell many a time from the skies
I have crawled until I healed Lees voort “Soar”

Kissed

The chills of night set in
time for an awakening
the cold porous, beneath my skin
my coffin opens, time to begin Lees voort “Kissed”

Eva

Ek sal jou neerlê
in die donkerte
soos ‘n lam Lees voort “Eva”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑