As a tribute to the Band Hexotericka of which I am a founding member with my best friend Keith van Zyl, I am placing links here to some of our music videos. Just click on the video and please enjoy 🙂
Nostalgie tref my en bring 'n glimlag wanneer ek dink aan die aand wat julle opgetree het en ek jou in lewende lywe ontmoet het…..maande en maande na ons op Solovlug ontmoet het!!
Julle was my inlywing in Goth musiek en sal altyd na aan my hart bly ❤
Mei 14, 2015 at 7:42 nm
Oeeeeee lekker luister ek!!!!!!!
‘Defined’ ❤
Nostalgie tref my en bring 'n glimlag wanneer ek dink aan die aand wat julle opgetree het en ek jou in lewende lywe ontmoet het…..maande en maande na ons op Solovlug ontmoet het!!
Julle was my inlywing in Goth musiek en sal altyd na aan my hart bly ❤
Dankie vir die videos 🙂
LikeLiked by 1 person
Mei 14, 2015 at 7:46 nm
❤ Plesier Ja, die goeie ou dae ne 🙂
LikeLiked by 1 person
Augustus 3, 2015 at 9:35 nm
We want more, we want more 🙂 ek geniet altyd julle songs. So veel passie en harde werk.
LikeLiked by 1 person
Augustus 3, 2015 at 10:27 nm
Dankie Ally 🙂
LikeLike