Jy was gemaklik. Gewoonlik kan jy bekostig om kos te koop, om die hele huis te voorsien. Jy betaal kos, water, elektrisiteit en die gewone maandlike rekening en het iets oor om jouself mee te ‘treat’. Daardie klein bederf wat so lekker is. Soms gooi jy petrol in die kar en gaan oor ‘n naweek op ‘n ‘outing’, jy weet, sommer ‘n rondry na ‘n museum of ‘n vlooimark. Lees voort “Die mag van gewoonte”
You said/ Julle sê