Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Maart 2017

Personifikasie van seer

Wanneer die t.v aan geskakel word:
nog ‘n boer vermoor
nog ‘n ongeluk op die pad
nog ‘n oorlog iewers
nog ‘n president wat in sirkels kak praat Lees voort “Personifikasie van seer”

Dig Lanterns #4

Ek deel graag met julle nog van my inskrywings van die Dig Lantern kompitisie waaraan ek deel neem… ek hoop julle geniet dit!

lag bring hoop (Lantern)

lag
bring hoop
wees nie bang
dans van binne
juig

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson Lees voort “Dig Lanterns #4”

answers will come

it’s a spiralling world
filled with light and darkness
we rise and fall
are we hearts of stone
or hearts in flight?
do we evolve? Lees voort “answers will come”

vetus problema

vetus problema an old problem

an old problem keeps knocking at the door
holding out its hands
it is something we want to ignore
some of us feed our demons
and our angels keep knocking
evermore

the angels speak but
the soft-spoken poetic symmetry
is falling from your dead ear

seven days they will wait
seven days
but what if it disappear?

vetus problema, right?

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson
el septimo dia

art concept: allen wolfie simpson

el septimo dia

Ravens can talk but you refuse to listen
Ravens can talk but you refuse to hear
the soft-spoken poetic symmetry
is falling from your dead ear Lees voort “el septimo dia”

Dig Lanterns #3

Hier’s ek weer, hier’s ek weer met dig lanterns voor jou deur… Ek deel graag met julle nog van my inskrywings van die Dig Lantern kompitisie waaraan ek deel neem…

blinde geregtigheid

blind,
wysheid
wortels van die
geregtige
oog

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Geinspireer onderandere deur die Amerikaanse simbool vir geregtigheid wat ‘n blinde geblindoekte vrou met ‘n weegskaal in die een hand en ‘n swaard in die ander voorstel. Lees voort “Dig Lanterns #3”

Dig Lanterns #2

Ek deel graag met julle nog van my inskrywings van die Dig Lantern kompitisie waaraan ek deel neem… Verskoon van die fotos, ek moes hulle kleiner maak en van die beelde is bietjie af… Later die week sal ek nog deel!

Die reuk van gisters (Lantern)

ruik
is soos
gisters in
aromaskoop
geur

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

Lees voort “Dig Lanterns #2”

Dig Lanterns # 1

Ek behoort aan ‘n paar dig groepe op Facebook en een, Solovlug het gereeld kompetisies. Hulle huidige kompetisie is ‘n Lantern Gedig kompetisie. Lantern gedigte het hulle ontstaan aan Japan te danke. Dit is ‘n kort, beskrywende gedig wat bestaan uit die volgende vereistes:
1ste Versreël bestaan uit een lettergreep, 2de Versreël bestaan uit twee lettergrepe, 3de Versreël bestaan uit drie lettergrepe, *4de Versreël bestaan uit vier lettergrepe en die *5de Versreël bestaan uit een lettergreep, maar die laste een moet ‘n sinoniem van die eerste versreël wees of ‘n woord wat aansluit by die eerste versreël.

Ek deel graag met julle 3 van my inskrywings en sal later die week nog van hulle deel.

Djinn* (Lantern)

lig
en jy
jou lantern
my spook glimlag
swart

(c) 2017 Allen Wolfie Simpson

geinspireer 1001 Arabiese Nagte.
*Djinn is ‘n gees wat in ‘n lamp of ring bly en gense bewaar volgens Ou Arabiese legendes. My gedig is net ‘n bietjie…. donkerder…

Lees voort “Dig Lanterns # 1”

Childhood Opium

She said dreams are but shattered glass
She painted pictures in grey
She faded and was spirited away Lees voort “Childhood Opium”

Silence touch the divine within

Be still within and listen to the Land
the cries of a night-bird, an owlish hunger cry
the senseless patter of raindrops on sand
the songs of frogs that never lie Lees voort “Silence touch the divine within”

rock a bye, my baby (Jy is ver van my)

die nag is lank en swaar
ek dra dit op my rug
en dis vol van verlange
my bene raak lam van die gewig
gewensde drome en hoop is so ver
ek dink aan jou, en smag na jou want Lees voort “rock a bye, my baby (Jy is ver van my)”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑