Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Oktober 2014

My Bosveld Verjaarsdag deel V (Einde of nie)

Dit was die laaste dag, die 27ste en ek en Hanneliese het amper hartseer Zebra Lodge vaarwel geroep. Met al my geskenke, memories en fotos gepak het ek en sy nostalgies die pad begin aandurf. Lees voort “My Bosveld Verjaarsdag deel V (Einde of nie)”

My Bosveld Verjaarsdag Deel IV

Die volgende dag het ons rondgery en hulle het my ‘n huisie gaan wys in die Zebra Lodge area genaamd Jakkalsdans.

Kyk net die pragtige fiets wat ek by Jakkalsdans se deur af geneem het. EK is mal oor sulke buite ornamente
Kyk net die pragtige fiets wat ek by Jakkalsdans se deur af geneem het.
EK is mal oor sulke buite ornamente

Lees voort “My Bosveld Verjaarsdag Deel IV”

My Bosveld Verjaarsdag Deel III

Verskoon die lelike fotos wat julle van dag sien. My foon kamera se in-en-uit-zoom is vir my so onverstaan baar soos ‘n sekere politikus se gebabel omdat hy gelyk ‘n kommunis en kapitalis wil wees. Nie een van die twee maak sense nie. Lees voort “My Bosveld Verjaarsdag Deel III”

My Bosveld Verjaarsdag Deel II

Dit was nog die 25ste, en na my heerlike blouwildebees pastye en coke is ek sumier beveel om op my agter stewe te sit by die braai area en hulle wou my dood luiters nie in die huis toe laat nie en is die een na die ander droogteafwering met ys gevoer, en na die derde ‘ afwering’ (whisky roep hulle my toe om te kom help… Lees voort “My Bosveld Verjaarsdag Deel II”

My Bosveld verjaarsdag! Deel I

Toe gaan hou ek mos ‘Birfdei’ by Viper’s Lair in die Zebra Lodge oord met my digteres vriendin Hanneliese. (ek met my foun kamera en die fotos lyk maar poefies… ek kan mos nie fotos neem nie). Lees voort “My Bosveld verjaarsdag! Deel I”

MICHELLE DARKNESS – Pet Sematary (The Ramones Cover)

I think this is a perfect birthday song for a goth like me muahuahua

 

Video:

Lyrics:

Under the arc of a weather stain boards,
ancient goblins, and warlords,
come out of the ground, not making a sound,
the smell of death is allround, Lees voort “MICHELLE DARKNESS – Pet Sematary (The Ramones Cover)”

Cry Little Sister By Gerard McMann

Dis my verjaarsdag vandag so kom ons vier dit deur na my gunsteling liedjie op aarde te luister (wat ook uit my gunsteling fliek ‘The Lost Boys’ uitkom.

Video:

Lyrics:

A last fire will rise behind those eyes
Black house will rock, blind boys don’t lie
Immortal fear, that voice so clear
Through broken walls, that scream I hear Lees voort “Cry Little Sister By Gerard McMann”

Afrika in my oë (afrika tema)

Foto geneem te Zebra Lodge, Cullinan
Foto geneem te Zebra Lodge, Cullinan

Gee my die treurwilgers van Vaalrivier
As die waters blom na goeie reën
Gee my kaalvoetdroomdae
Visvang met Afrika in my oog

Gee my Hammanskraal se velde
Toe daar nog net velde was
Toe ek nog vir krimpvarkies kon lag
Pienaarsrivier kon swem
En op ‘n rots bak ‘n likkewaan
En Afrika is in my oog

Gee my Magoebaskloof
Haar mistiek en laagwolkmantel
Waar fee fluister in droommiswolk
En dennebome liefde vir my tolk
En watervalle geheime fluister
Oor Afrika in my oog

En Hartebeespoortdam
Het my siel ‘n stuk gesteel
Maar in my hart ‘n oog gelos
Op die brug was net
Afrika in my oog.

Ver suid in Knysna
Was ek ook
En verdwaal in Moeder Natuur
En Plettenbergbaai het my hart veraai
Ook Afrika in my oog hier…

In my kamer in die voorstad
Luister ek in donker nag
‘N uil roep sy nag-hoekom
En Afrika antwoord in my hart…

(C) 2013 allen simpson
Vir die wat nooit ons land sal verlaat nie, die gedig vir julle

Hymn of Power/Hail Morrighan

Years ago there were unicorns
and maidens were warriors
with swords and shields
and the Morrighan met them
and watch them fighting in the field

the enemies were few
and the halls of the taverns
filled with song
as the bards sang and the maidens sang along

’tis was a time where but a tree
was enough to worship under
and circles were invoked
and the Gods came in whips of thunder

then from the east they came
bearing a symbol of blood
they raped the women in the name of an undead king
broke the temples and build over them

why oh undead one
did you kill the children of moon and sun
why oh undead one
did your children rape the women for fun

now centuries came to pass
the undead one’s children grew weak
the Morrighan kept her children strong
and now her kingdom is come

Hail to Maiden Mother and Crone
Mother of Ravens and Wolves on the Throne
the power of the earth will never wane
and the power will remain, Hail!
and the power will remain, Hail Morrighan!

(c) 2014 allen simpson
based on Celtic legends and Celtic myths and real history

Thursday Foolery: As slow as being stoned

We have a new feature on the blog called: Thursday Foolery where I will share weird happenings and stories with you.

Here is a reason Police officers should stay far far away from dagga (Marijuana).

 

It is interesting to note that I have met a lot of people at clubs that smoke dagga and some of them even told me that the best dagga they ever bought, were from policemen. I am not here to judge, but it seems that sometimes for really good weed, the men in blue are the best.  I in no way say that all policemen are like this, so don’t show up on my doorstep with an arrest warrant, okay….

 

 

hemels

drome van glas
wat skerwe las
wat rippel soos ‘n spieël
‘n puzzle stuk wat nie sin maak
wat skielik ‘n waarheid raak
en in ‘n verlore wêreld
is daar ‘n verdwaalde kind
maar hy lag
en dans met die wind

en ek sien ook ‘n nuwe hemel
wat kom
en dis vir jou en my
dis beter om nooit moed te verloor
hoop en jy sal dit kry

en

daar is ‘n oomblik
van kristal
helder in elke hart
gryp dit aan die baard

(c) 2013 allen simpson

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑