Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Maand

Februarie 2018

Pokemon Fire Red Pidgey Evolocke Episode002 RattataPhobia

Shadow’ journey continues. This time he faces a challenge as, while he tries to get more members for #TeamPidgey he realizes that fighting Rattatas is no joke. Let’s hope they survive the rat mons! If you want me to name a Pokemon after you or have name suggestions, please leave it in the comments below. Lees voort “Pokemon Fire Red Pidgey Evolocke Episode002 RattataPhobia”

breadcrumbs…

breadcrumbs.jpg

We try so hard to do our part
and work ourselves to the bone
“Give us our daily bread” Lees voort “breadcrumbs…”

Pokemon Fire Red Pidgey Evolocke Episode1 Birds of a Feather

After years of playing Pokemon games, I have decided to post a game on Youtube. If Pokemon is your thing go and support me and leave comments and show some love by clicking the like button. Lees voort “Pokemon Fire Red Pidgey Evolocke Episode1 Birds of a Feather”

Sing like a Potato, my china

Ladies and gentlemen, if you are poor and cannot afford to buy musical instruments for little Jannie and Sannie who decided to join a band, I bring you a solution. Lees voort “Sing like a Potato, my china”

JOU (ja jy wat hier lees) dag om trots te wees.

Foto geneem by die Voortrekker Monument

Vandag is jou dag, ja jy wat hier lees. Vandag is jou dag om trots te wees want jy is ‘n Afrikaans-sprekende. Jy sien 21 Februarie is Internasionale Moeder Taal Dag. Dit is ‘n dag vir die beskerming en perservering van alle tale en Afrikaans is mos ‘n moeder taal, vir jou en my DIE Moeder Taal.  Lees voort “JOU (ja jy wat hier lees) dag om trots te wees.”

tulum

is daar ‘n kraak in jou muur?
– jy het jouself toe gebou-
kan jy asem skep in die donker?
kan jy jouself uitgrou? Lees voort “tulum”

Memory besem

daar waar ek gisters met my memory besem vee
weg vee ek, die stof van slegte dae en seer
weg vee ek, die tereur en tragedie
my goeie memories bly
vol van my verlange en jy… Lees voort “Memory besem”

the sum of our tears

The sum of our tears
are too vast
to work out
in mathematical terms
We have lost
so much
we are tired
our open-wound-souls yearn Lees voort “the sum of our tears”

Ek moet julle waarsku: Belangrik!!!

Kort-kort hoor ons van plaasmoorde en ons fokus net daarop, maar besef julle dat in die stede is daar iets erger dalk aan die gang? Ek wou al van Desember af hieroor skryf maar het nie die krag gehad nie omdat, soos julle weet, ek deur hel gegaan het. Lees voort “Ek moet julle waarsku: Belangrik!!!”

Water idioot

Met die water tekort in die Kaap (en Kaapstad wat volgens ‘n lid in die parlement mos nie deel is van Suid-Afrika is nie) het daar water idiote uit gekruip. Kort-kort is daar ‘n idiotiese grap wat iemand op whatsapp aanstuur, en soms lag mens seker, maar as jy soos ek in ‘n woonstel blok gebly het waar die huisbak nie gewerk het nie en daar geen water vir weke was nie, wil jy nie eintlik lag nie. ‘n tekort aan water is fokken aaklig. Lees voort “Water idioot”

Blou hemel

In elke maanstraal
roep jy na my wese
en vertel ‘n ou verhaal
van net ek en net jy Lees voort “Blou hemel”

Website Powered by WordPress.com.

Up ↑