The world is going to end soon. How soon is soon? Let’s think about this…
Most of humanity, it seems really wants the world to end. For centuries dates have been given Lees voort “The Gospel of Doom and Gloom and other Idiocy”
The world is going to end soon. How soon is soon? Let’s think about this…
Most of humanity, it seems really wants the world to end. For centuries dates have been given Lees voort “The Gospel of Doom and Gloom and other Idiocy”
Vandag was ek bank toe en daar was een van daardie vroue daar, jy weet, met meer hare as Patricia Lewis, jeans so styf opgetrek dat jy ernstig bid dat sy nie moet buk nie want jy wil nie ”n vreemde vrou se tabernakels bekyk nie, en ‘n hals lyn wat amper tot op haar naeltjie hang. Lees voort “Liewe vrou by die bank”
As mens die woord ring of ringe sê tower die woord altyd iets op. Jy
kyk miskien af na jou hand en onthou jou troudag of jou seëlring, of
jy dink aan die Lord of the Rings boeke of flieks soos The Ring (of
die Japanese fliek Ringu). Ringe is ook ‘n storieteller op sy eie. Lees voort “Ringe”
I want to be your servant
I want to be your master
I want to be the laughter
that creeps from your eyes Lees voort “the best of you”
Dit is vandag so koud soos ‘n ander land se kersfees, hier in Magalieskruin. Pretoria en dit voel vir my soos krismis. Kyk gereelde lesers weet al dat die wolf lief is vir winter. Vandag wil ek ‘n video met julle deel. Dinsdag het ek mos my gedig Hart van Blik met julle gedeel en vandag se video was een van die inspirasies vir daardie gedig. Ek is mal oor die video. Die pianis, Jennifer Thomas speel die klavier soos ‘n droom en die ballet daarby is pure pragtig….
Geniet die video:
when i wake up cold and wrapped
in linen like a mummy
my bones and skin
dry Lees voort “when I wake up”
ek slaan my oë op na haar
in haar sederhout kis
waar sy soos ‘n ysprinses
in haar ballet gewaad rus Lees voort “hart van blik”
onthou jy die gisters waarin ons verdwaal het
soos Hansie en Grietjie in ‘n bos
waar ek en jy verlore was
in die gelukkige oomblikke Lees voort “dinge in ‘n bos”
gliding like a reaper-led soul towards Thanatos
a dry red leaf glides toward the earth
my thoughts mull as I look on and Lees voort “my demeter”
You said/ Julle sê