Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Kategorie

Song of the day

Rain…

It’s 11pm at night and outside I hear hadedas and crows… now if I was superstitious it means that my time is up, so if you don’t hear from me tomorrow, I should have been more superstitious. It’s cold tonight. I love winter. Lees voort “Rain…”

Advertisements

#HalaalTaboo #ALittleRespect

Taboo can be unreasonable. A few years ago I met a woman that does not buy canned products etc that has Halaal symbols on them because “Those products are from Muslim factories and if you buy Halaal products you are supporting terrorism”. Her words, not mine. Lees voort “#HalaalTaboo #ALittleRespect”

Bondage: Pain (Torture Mix)

Few of you know that I was part of the Darkwave band Hexotericka. Lees voort “Bondage: Pain (Torture Mix)”

lullaby

Close your eyes, love. Rest. Time for a lullaby. Lees voort “lullaby”

Versekering is vir seker sekerlik ‘n klomp poefies

Versekering is vir seker sekerlik ‘n klomp poefies want Lees voort “Versekering is vir seker sekerlik ‘n klomp poefies”

Fables and Spiders

Who does not like a good fable? Lees voort “Fables and Spiders”

Do you remember?

Listen. Think. Remember. Lees voort “Do you remember?”

Die wolf onthul ‘n grooooot geheim

Dit is tyd om ‘n geheim oor myself met julle te deel. Iets wat min weet. Lees voort “Die wolf onthul ‘n grooooot geheim”

27 November

 

27 November is ‘n vieslike dag, ‘n pynlike dag. ‘n Dag waar ek net wil lê-ween en vergeet. Lees voort “27 November”

iets wat die kat ingedra het

“ek het paartjies gesien wat in deure soen
en omdraai met oop monde ek het oor
brûe geloop en mense daaronder gehoor hoes
ek het grysaards gesien wat in taxi’s ry
en deur reëndik ruite uitkyk na geboue wat
nie meer daar is nie. sneeu in die winter
en druiwe in die somer maar ek
onthou nie meer veel daarvan nie Lees voort “iets wat die kat ingedra het”

Mense wat in Sirkels Hardloop

“Groen stroom vol lewe
waarin die son kyk
met jou kan ek nie praat nie
jy het te veel geheime
Sal ek praat met die paddavissies?
Hulle is te skugter
Hul vertel hul gaan groot paddas word?
Dis te onseker.
Gaan huil omdat een sink
eer sy agterbene uit is?
Dis te onbelangrik.
Stroom waarin die donker
net die donker sien
met jou kan ek praat
ek ken jou beter.”

– Ingrid Jonker se “Donker Stroom”

Net ‘n mengelmoes van kuns wat ek geniet. Die gedig en musiek is nie myne nie, my siel dans net rond in dit.

Liefde,

Wolfie

Powered by WordPress.com.

Up ↑