Soek

wolfshadowwhispers

'n venster na 'n ander wêreld

Category

#100happyday

Hospitaal is hel lekker

Kyk in Suid Afrika is hospitaal hel lekker, lyk my. Daar is snaakse siektes soos sirkus grote seks organe, wit bloed selle wat in ander hospitale vergeet word en deesdae is dit abnormaal om tieners te he…

Maar lees vir julle self. Voor julle lees wil ek net vir Adre Burger dankie se dat sy toestemming gegee het dat ek die stukkie met julle kon deel.

Actual writings in Mpumalanga Hospital Register

1. Examination of genitalia reveals that he is circus sized.
2. The patient has no previous history of suicides
3. Patient has left white blood cells at another hospital. Continue reading “Hospitaal is hel lekker”

Advertisements

Geseende Sjokolade Eier Naweek

14920827832991183689131Ek wil so graag met elkeen van julle een eet. Ek sal maar vir julle elkeen een eet.

Ek is weg tot woensdag en wens elkeen ‘n geseende sjokolade eier naweek toe 💜

Interview with a wolf

A while back I sat down with journalist Pragashne Naidoo who interviewed me for the website thepulseentertainment. Want to know more about me, the read the article at this link!

http://thepulseentertainment.co.uk/allen-wolfofshadows-simpson/

Wolfie raak verlief.

Ek kan dit nie glo nie… Ek is verlief… Mense se mens kan hals oor kop, blatant verlief raak. As jy verlief raak gebeur dit net en jy kan dit nie keer nie. Jou brein skei endorfiene af, te dankie aan die euforie wat in emosie-walm-golwe deur jy waai.  Continue reading “Wolfie raak verlief.”

#WeAreBeautiful

“Look at that woman, she is so old”
“That man looks so boring”
“Ugh, her tattoos makes her look like a hooligan”
“His nose is so big, God I can’t look away”

We judge people. We do not look for beauty, we look for flaws. Continue reading “#WeAreBeautiful”

Dinner with Legends

The other day someone posted a question on FB to her friends about which artists, living or dead they would invite for dinner if they had the choice. I decided to compile a list of six guests I would personally love to invite to such a Dinner. Six Artists that inspired many. This list may change but for tonight I have chosen six profound and deep and beautiful artist that I would love to have dinner with me if I had the luck to pull a dinner of legends off. Continue reading “Dinner with Legends”

Fort Klapperkop

Skaterdag of Satterdag (met sterre)

Mens is veronderstel om te ontspan op Saterdae. DIt ‘n skater(lag)dag maak maar soms is mens net satter op ‘n Saterdag. Gelukkig is daar soms tyd om te ontspan en ek-tyd te hê en ek het besluit om my Saterdae anders te maak. Dit regtig te geniet. Daarom het ek besluit om uit die boks te klim en hom te verbrand. jy weet ons mense dink min uit die boks want ons is piepie bang dat iets nuuts dalk lekker sal wees en ons wil eerder vervelige mense bly. Continue reading “Skaterdag of Satterdag (met sterre)”

Wat is ‘n perd sonder ‘n naam?

Die liedjie ‘Horse with no Name’ deur America is oud. Hoe weet ek dit is oud? Want dit het ‘n paar maande voor my geboorte uit gekom. Baie mense interpreteer die liedjie op hulle eie manier en ek was lus om my spin op die lirieke te gee. Ons kyk eers na my spin op die liedjie, dan deel ek die liedjie met julle. Continue reading “Wat is ‘n perd sonder ‘n naam?”

Die kerke van Swartruggens

Totsiens

 

Hoe sê mens totsiens… Totsiens is soms koebaai en soms ‘n ewige vaarwel. Ek onthou hoe ek en jy en Hanneliese by die lapa buite jou kombuis gesit het en gesels het oor kuns, Godsdiens, oor die voëltjies wat in jou tuin kom eet, die luislang wat jy gered het of die padda was in jou kombuis kom nesmaak het. Ek onthou hoe jy enige iets onder die son oor kon praat, die stories van jou dae as kunsstudent, die trou van jou en jou man, hoe jy gestraal het as jy van jou pragtige kinders gepraat het. Continue reading “Totsiens”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑