to you i am a face
a wallpaper in ‘n ruined house
you see only the cracks
my smile is lost to you
the light is so dim in the ruined house
and i am hidden from your blind eye
because you chose to see only in light
and forgotten what treasures in darkness may lie
i am but a Mona Lisa forgotten on a wall
while in louvre my doppelgänger smiles
at fools with blinded minds
(c) 2013 allen simpson
Augustus 8, 2015 at 8:36 nm
Puik verwoord Wolfie!
Ja mense is soo geneig om vas te kyk teen die ooglopende en opvallende, dat hulle nie dieper kyk om die ware diamant raak te sien nie!!
LikeLiked by 1 person
Augustus 8, 2015 at 10:26 nm
Dit is my inspirasie. Ek het al baie diamante in die donker ontdek. Mense is te dom om mooi goed raak te sien
LikeLiked by 1 person
Augustus 9, 2015 at 6:40 vm
Ek stem!!!
LikeLiked by 1 person
Augustus 8, 2015 at 9:46 nm
Dis so waar.mense is blind vir die dieper dinge in ander.Pragtig weereens!
Ek hou van jou skildery.Het jy geweet dat daar vermoed word dat Da Vinci sy eie gesig as model vir die Mona Lisa gebruik het?Ek weet nie of dit waar is nie,maar dit maak dit soveel interessanter en geheimsiniger!
LikeLiked by 1 person
Augustus 8, 2015 at 10:28 nm
Dankie Bytjie 🙂 En ja , ek het ook gehoor dat Da Vinci sy eie gesig as model gebruik het. Wondr wat IS die waarheid, my self….
LikeLike