As mens die woord ring of ringe sê tower die woord altyd iets op. Jy
kyk miskien af na jou hand en onthou jou troudag of jou seëlring, of
jy dink aan die Lord of the Rings boeke of flieks soos The Ring (of
die Japanese fliek Ringu). Ringe is ook ‘n storieteller op sy eie. Lees voort “Ringe”
Dames en Here, welkom, welkom by Pelgrims Tog Deel 5! Vandag kyk ons na die Waterval Boven waterval.
Die waterval staan bekend as die Elands rivier Waterval en is ‘n scary 70 meter val. Lees voort “Pelgrims Tog Deel 5 Die Waterval Boven Waterval”
Nog lekker onder Jay-Jay se brandewyn invloed (sien Pelgrims Tog Deel 4: http://bit.ly/eienaardige_Begrafplaas_storie) het ons dapper die pad tussen Lydenburg en Waterval Boven begin aanpak.
Lees voort “Pelgrims Tog Deel 4.5 Lydenburg na Waterval Boven”
You said/ Julle sê