Jakarandas mors mooi in pers
fluweel tapyte voor ons
asof ons konings is
waarom dan spoeg ons
plastiek en polistireen
het ons geen
Jakarandas mors mooi in pers
fluweel tapyte voor ons
asof ons konings is
waarom dan spoeg ons
plastiek en polistireen
het ons geen respek?
daar is deur ‘n Gegewe Hand
vir ons geskenk
al die deure van hierdie koninkryk
Vader, wat maak ons?
Here, hoekom is ons…
so brutaal?
uit rooi aarde en ‘n ribbebeen
was daar mooi monsters
geskape
(c) 2021 allen wolfie simpson
September 30, 2021 at 11:55 nm
Asemrowend. 👌💗
LikeLike
Desember 14, 2021 at 8:19 nm
Ai hoe mis ek die
“Jakarandas mors mooi in pers”….mal die metafoor van jou 💜💜
LikeLiked by 1 person
April 5, 2022 at 2:07 nm
dankie!!!!
LikeLike