if you do not learn to love
how empty your moon by night
how bleak your sun by day
how filled you are with nothingness
if you do not learn to love
if you do not learn to love
how paranoid your heart
only a puddle by the acid of ignorance
how putrid and sad
if you do not learn to love
learn to love
not for romance
but to fill your cup anew every day
with the possibility that you are
in touch with the you
greater than yourself
learning to love
to reach higher that high
to touch the universe that is you
(c) 2015 allen simpson
Februarie 19, 2015 at 10:54 nm
Dis ‘n wyse, voedsame les, wat enigiemand kan en moet leer, want hoe leeg is die lewe sonder liefde….gee jouself en jy ontvang soveel meer terug(die Engelse woord -in abandonce- ‘se’ dit so mooi)
‘how filled you are with nothingness’….presies!!!
‘to touch the universe that is you’…wow!!!
Pragtig raak verwoord Wolfie…mal oor jou woorde!!!
LikeLiked by 1 person
Februarie 19, 2015 at 11:16 nm
Baie dankie Hanneliese 🙂
LikeLiked by 1 person
Februarie 20, 2015 at 7:49 vm
Absoluut waar.Ek dink meeste mense steek vas by romanse en die lyflike.Dan is hulle teleurgesteld as dit nie uitwerk nie.Liefde lê veel dieper…respek en liefde vir jouself,ander naby jou,klein dingetjies soos waardering vir die kunste,natuur ens.
Hel,ek klink soos ‘n sestigjarige tannie met hierdie preek! 😆
LikeLiked by 1 person
Februarie 20, 2015 at 10:43 vm
Dan moet ek ‘n sestigjarige omie wees want dis hoe ek liefde ook sien 🙂
LikeLike
Februarie 20, 2015 at 12:10 nm
Party mense soos jy het vroeg reeds ‘n diep insig op die lewe met al sy fasette.Dis hoekom jou gedigte so besonders is.
Deesdae is mens op sestig nie regtig oud nie.
LikeLiked by 1 person
Februarie 20, 2015 at 2:03 nm
Mens is net regtig oud wanneer die bed jou heelal word, wanneer masjiene jou hart en longe word. Tot dan is jy jonk en moet elke oomblik vasvang in die hart sodat waneer jy regtig oud is kan se jy het gelewe… dis wat ek glo
LikeLike
Februarie 20, 2015 at 7:34 nm
Dis baie waar!
LikeLiked by 1 person
Februarie 20, 2015 at 10:11 nm
Dankie 🙂
LikeLike
Februarie 21, 2015 at 10:47 vm
ONS IS NIKS DAARSONDER NIE…
LikeLiked by 1 person
Februarie 22, 2015 at 5:57 nm
ABsoluut
LikeLiked by 1 person