Grey skies full of soot
clouds colored in despair
dust, dry to the root
cars rusted laying about
as if thrown by a restless child
burned out husks of yesterday
a single doll on her back
in woe looking at the sky
her human family had to die…
when the horsemen came
four bringing revelation
nation devouring nation
nothing more left alive
silently the doll looked at the sky
the day humanity wept and died…
(c) 2012 Allen Simpson
to humanity, who might never learn …
an old poem with a post-apocalyptic theme from my first poetry book ‘Tales From The Flow’
Desember 2, 2015 at 12:18 nm
Ek onthou die poppe op Cullinan stasie……wow… ons het darm ‘n amazing versameling foto’s om van te kies!!!!!!!
Jou gedig herinner my aan die tonele uit ‘Salem’ waar die brandende pop gewys word. Sjoe ek sien uit na die tweede reeks!!!
Ja soos die Geskiedenis oor die wêreld heen verloop blyk dit dat die mens(dom), soos jy altyd sê, nooit uit hul foute sal leer nie.
Soos ek jou gedig lees. kan ek die beeld ‘sien’ wat jy met jou woorde skep!! Uitstekend verwoord!!
LikeLiked by 1 person
Desember 2, 2015 at 9:34 nm
Dankie Hanneliese… my gedig is soort van ‘n sosiale kommentaar wat sinspeel op wat KAN gebeur omdat die mense nooit luister nie. Die horsemen verwys na die vier ‘horsemen of the apocalypse’ om my boodskap te beklemtoon. DIe gedig is een van my gunstelinge en ek is so bly ek et dit in my eerste boek gesit
LikeLiked by 1 person
Desember 2, 2015 at 1:27 nm
Uitstekend, weereens, Wolfie!
Lekker om jou weer te lees hier!
LikeLiked by 1 person
Desember 2, 2015 at 9:34 nm
dankie C 🙂
LikeLiked by 1 person