Rooikappie
Rooikappie

Soos julle weet het wolwe spesiale verhoudings met meisies genaamd rooikappie. Ek het al ‘n paar gedigte oor die oulike dame geskryf soos onder andere Skemer dans in die Wolf. Vandag wil ek met julle deel dat ek met Rooi Kappie gaan speel het in die woud. Hier is die eerste video daarvan. Hoop julle geniet.

Die tipe speletjie word ‘n visual novel genoem. Dis ‘n speletjie waar jy keuses maak en die keuses beinvloed hoe die storie eindig. Red Riding Hood het 4 eindes. Ek hoop ons avontuur met Rooi Kappie eindig mooi en positief.